Só lyk dit binne een van die land se groenste geboue

Listen Here

OnmyStudio

RSG INTERVIEW

Wêreldleiers by die COP26-klimaatsberaad het hulle verbind tot ‘n meer omgewingsvriendelike toekoms. Geboue, veral kommersiële geboue, dra by tot minstens ‘n derde van die koolstofdioksied wat in stede vrygestel word.